Lunch Punch: Rooksein oor hul LIVE vertoning in Atterbury Kollig

Loading player...
Rooksein se Renier van der Westhuizen en Dian Maritz gesels telefonies oor hulle LIVE vertoning by die Atterbury Teater in Atterbury Kollig.
14 Apr 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min