Deon Groot onderhoud

Loading player...
Deon Groot het op die #BrunchmetAnnelie kom kuier en sy kitaar manne saamgebring. Ons praat oor sy verlowing, sy nuwe liedjie #dieeen en travel tips
11 Apr 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min