Jannie en Sanet Jacobs vier die Oorwinnaars

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Jannie en Sanet Jacobs oor die Oorwinnaars in hulle huis van liefde en net hoe totaal en al die Here 'n lewe vasgeval in dwelms kan omdraai. Meer info - 082 566 1862
20 Apr 2023 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom: Kies Jesus net waar jy is

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kies Jesus net waar jy is”
24 Nov 1AM 1 min

Karel Verhoef - Visiothon 2026 - ENG

Joining Janine van Niekerk to talk about the vision behind this year's Visiothon and why your support matters is Radio Pulpit's CEO, Karel Verhoef.
24 Nov 1AM 14 min

Karel Verhoef - Visiothon Nov 2026

Om meer te vertel oor die visie agter vanjaar se Visiothon en waarom jou ondersteuning so belangrik is, sluit Radiokansel se HUB, Karel Verhoef, by Johann Els aan.
24 Nov 12AM 19 min

Gebed vir Skole Dag

Wynand Rossouw gesels met Lisa-Marie Schutte van www.projectprayer.co.za oor Gebed-vir-skole Dag 17 Januarie 2027 en hoe jy kan registreer en hierby betrokke word.
23 Nov 12AM 16 min

Dr Chuck Day: The curse is removed by faith

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Gal 3:13-14 how the curse is removed by faith.
23 Nov 12AM 4 min