#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Professionele Bestuurs Instrukteur.

Loading player...
As jy gedink het jy het "Nerves of steel" dink gerus weer. Hoe sal jy voel indien jy 'n onbekende persoon in 'n sports voertuig moet sit en hulle leer om dit te bestuur teen 200km/h? Ons bestuurs instrukteurs Clint Weston en Auret Rossouw kom vertel ons meer van hulle beroep en hoe hulle veiliger bestuurders op die pad sit.
17 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min