Zantie Swanpoel - Leef Bo Jou Omstandighede

Loading player...
As dinge moeilik raak, hoe hanteer jy dit? Laat God jou ontmoed, presies waar jy is. Zantie deel 'n storie wat jou sal help om te verstaan hoe om druk te hanteer.
26 Apr 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min