#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Konflikhantering)

Loading player...
Baie mense in verhoudings probeer konflik vermy, wanneer dit reg bestuur word kan argumente in jou verhouding n goeie ding wees. Liezel het kom inloer met praktiese stappe en voorbeelde van hoe ons te werk moet gaan om seker te maak dat hierdie nie ons verhoudings versuur nie.
2 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min