#DieGrootTrek - Vaping onder kinders Paneel gesprek.

Loading player...
Dit is geen geheim dat vaping onder kinders 'n groot probleem is nie. Dit affekteer nie net hulle by die skool nie maar kan ook geestelike probleme veroorsaak. Ons het n paneel van kenners bymekaar gesit om die probleem in meer diepte te bespreek. Dr Taban is 'n pulminoloog, Wilna Stander 'n maatskaplike werker by 'n Hoërskool in Pretoria en Kurt Yeo van Vaping saved my life.
4 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min