Lunch Punch: Die Piesangskille oor Mal Maandagaande

Loading player...
Die Piesangskille is seker een van die mees belowende jong opkomende groepe in ons land. Die groep bestaan uit Daniël Francois Marais en Johan Balt, wat mekaar in Potchefstroom ontmoet het, waar hulle albei tans studeer. Hulle stel hulle eerste enkelsnit en musiekvideo, Mal Maandagaande, vanaf hulle album, Almal Gly, vry.
8 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min