#LositBeter Spar en We buy Cars help ons om 2 skole te help met sanitêre produkte

Loading player...
Annelie gesels met Spar oor hoekom hulle graag deel wou wees van #Lositbeter en spesifiek hoekom Maart se projek hulle so na aan die hart lê. Sy gesels ook met Willow Ridge en The Glen Hoërskole oor die probleem en deel 'n groot verrassing
14 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min