Lunch Punch: Mari Bosman oor Hooggety

Loading player...
Hooggety is die definisie van Rooiwyn-rock, ‘n genre wat Mari geskep het vir haar unieke musiekstyl. Rooiwyn-rock laat ‘n gevoel van nostalgie en betekenis agter, maar het steeds ‘n lekker opwindende ritme.
Hooggety gaan oor iemand wat nooit liefde wou inlaat nie, totdat die regte persoon oor hul pad gekom het. Dit is gesamentlik geskryf deur Mari en Riaan Benadé een middag, elkeen met ‘n kitaar in die hand. Dit is ‘n liedjie wat jy oor en oor wil luister en iets betekenisvol agterlaat.
11 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min