Lunch Punch: DuPreez Strauss oor The Lion King wêreldtoer en hoekom hy steeds Suid-Afrika bo alles kies

Loading player...
Cornelis Johannes DuPreez Strauss is 'n Suid-Afrikaanse musiekregisseur, TV-, teater- en radiovervaardiger, komponis, liriekskrywer, skrywer, rolverdeler, orkesdirigent en TV-persoonlikheid. Hy is veral bekend as dirigent van die verhoogweergawes van Disney se The Lion King.
12 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min