Lunch Punch: Gabi Swanepoel oor Nagtegaal

Loading player...
Gabi Swanepoel het tydens die musiekrealiteitsprogram, Die Kontrak seisoen 2, harte verower met haar unieke stem en plat op die aarde persoonlikheid. Sy stel haar heel eerste enkelsnit, Nagtegaal, vry.
16 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min