Lisa Katzke ken van vasbyt!
--:--
Janine gesels met Lisa Katzke oor hoe sy in die lewe al moes deurdruk en naarstigtelik vashou aan die Here en Sy Woord.