Anretha Steyl - 13de Bediening bid strategies vir die kinders
--:--
Janine van Niekerk gesels met Anretha Steyl (13de Bediening) oor hoe sy en die ander Gebedsmammas strategies en profieties bid vir die kinders in ons land.