LositBeter Wollies

Loading player...
Mayday Mayday dis winter! Wollies het by #BrunchmetAnnelie kom kuier om te gesels oor die werk wat hulle diereskuiling doen, hoe mens 'n dierekind by hulle kan aanneem en die goeie nuus kom deel oor hulle 10jaar verjaarsdag vieringe. Grootfm 90.5 kon met die hulp van ons vriende by Spar Wollies uithelp met 'n R10 000 skenking.
23 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min

Kerkstraat band

Die band Kerkstraat kuier op Mirrag by Annelie om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "MK dae"
24 Mar 25 min

Lifesaving SA oor waterveiligheid

Winston A Meyer die President van Lifesaving SA gesels met Annelie so voor wêreld water dag oor Lifesaving SA se werk rondom water veiligheid
20 Mar 9 min