#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Argitek (Bertus Van Sittert)

Loading player...
Ons almal droom van 'n pragtige huis maar weet nie noodwendig wat om te doen as ons dit wil laat bou nie. Dis waar 'n man soos Bertus inkom, hy is 'n argitek en maak seker dat jou drome vasgevang word op planne wat deur bouers gelees kan word. Hy gee vir ons bietjie meer insig oor alles wat sy beroep behels en nie net die pragtige finale produk nie.
22 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min