Oppinuus - Put toilette in skole

Loading player...
Annelie gesels met Elijah Mahlanga (woordvoerder van die Departement Onderwys) en Dr. Jaco Deacon (Hoofuitvoerende beampte FEDSAS) oor put toilette by skole. Word die probleem aangespreek, hoekom is dit steeds 'n probleem en wie is verantwoordelik
29 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min