#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Dirigent - Christo

Loading player...
Al ooit gewonder wat doen die mense voor n koor of orkes wat staan en hulle hande so rondswaai? Wel Doepie het en dis waarom ons vir Christo ingekry het wat 'n dirigent is om vir ons te kom vertel van sy beroep en wat presies dit is wat hy doen.
29 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min