#DieGrootTrek - GrootGeld met Everest Wealth Management

Loading player...
George Schmahl van Everest Wealth Management kuier vandag by ons en ons gesels alles geld. Ons kyk na die markte en hoekom die rand so gedaal het die laaste maand en ook of daar enige positiewe nuus is.
30 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min