#JouGrootKuier - Charlize Bergh

Loading player...
Die super talentvolle Charlize Bergh het kom kuier en vertel ons bietjie van haar nuwe musiek wat oppad is asook wat sy tans mee besig is. Sy wend haarself weer bietjie na die teater en is ook tans besig met 'n show waar sy van die grootste hits cover.
31 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Tara Roos (Skrywer)

Tara Roos sny deur die politieke geraas met hierdie ontleding van Suid-Afrikaanse politiek wat aanvoer dat ons die era van onsekerheid betree het namate populisme toeneem. Sy delf in die strukturele swakhede, strategiese wanberekeninge en politieke-party-identiteitskrisisse wat Suid-Afrika in 'n nuwe en onstabiele koalisie-era ingelei het. Partye word in drie…
4 Jun 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Hannah Charity)

As een van ons organisasies wat ons ondersteun gedurende GeeWeek gesels ons met die dames wat Hannah Charity hardloop en die hoor ons meer oor die verskil wat hulle maak asook hoekom hulle doen wat hulle doen.
28 May 23 min