Romeine 1:20- God openbaar in die Zebra
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg ons om die zebra, die pajamadonkie te waardeer.