#SlatDieSport 8 Junie 2023 - Rowan James

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die Comrades Marathon Wedloop organiseerder, Rowan James gesels oor die Comrades Marathon wat hierdie naweek plaasvind.



Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Jun 2023 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 9 Mei

Neil Brand kom kuier in die ateljee en ons gaan loer in by Glasgow Warriors afrigter ,Franco Smith
9 May 44 min

#SlatDieSport - 2 Mei

Duitser Bosman gesels Varsity Cup en Rassie Erasmus en ons loer in by die Lions se hoofafrigter Russel Domingo
2 May 40 min