#DieGrootTrek - Capt. Dave Miller on Staying safe during a highjacking

Loading player...
Met 'n toename in misdaad in die centurion area het Capt. Dave Miller by ons kom kuier om te gesels oor die gevaartekens waarvoor mens moet kyk, hoe om veilig te bly in so situasie en ook hoe om Fake Cops te spot voor jy in n situasie beland.
25 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Tara Roos (Skrywer)

Tara Roos sny deur die politieke geraas met hierdie ontleding van Suid-Afrikaanse politiek wat aanvoer dat ons die era van onsekerheid betree het namate populisme toeneem. Sy delf in die strukturele swakhede, strategiese wanberekeninge en politieke-party-identiteitskrisisse wat Suid-Afrika in 'n nuwe en onstabiele koalisie-era ingelei het. Partye word in drie…
4 Jun 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Hannah Charity)

As een van ons organisasies wat ons ondersteun gedurende GeeWeek gesels ons met die dames wat Hannah Charity hardloop en die hoor ons meer oor die verskil wat hulle maak asook hoekom hulle doen wat hulle doen.
28 May 23 min