#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Apteker (Lilani Joubert)

Loading player...
Dis die eerste plek waar ons stop as ons nie lekker voel nie, en ons hoop dat hulle vir ons advies het wat ons beter sal laat voel. Vandag kyk ons na Apteker as beroep en gesels met Lilani Joubert wat baie passievol is oor mense help en ons meer vertel van hoe dinge werk agter die skerms.
19 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min