#DieGrootTrek - Dr George Groenewald oor Aardbewings in Gauteng

Loading player...
Dit was op almal se lippe en orals op sosiale media. Die onlangse aardbewing in Johannesburg het baie mense aan die gons gehad maar ons wou weet hoekom dit gebeur en het toe met Dr George Groenewald gesels wat dit baie mooi vir ons verduidelik het.
13 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min