#DieGrootTrek - Jo Black inspireer met sy nuwe boek

Loading player...
Het jy al ooit gewonder wie is die man agter die baard? Jo Black se nuwe boek gee so baie agtergrond oor wie hy is en waar die liedjies vandaan kom. Doep en Jo het ook n baie diep gesprek oor waar mans staan in vandag se samelewing.
20 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min