#DieGrootTrek - Liezel van Intiem (Buite egtelike verhoudings)

Loading player...
Nienie en Liezel gesels oor die baie sensitiewe onderwerp van ‘n buite egtelike verhouding en hoe om jou huwelik te red as so iets gebeur het. Dit bring ongelooflike seer en verwoesting, maar daar is altyd hoop.
4 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min