Lunch Punch: Waar In Die Wêreld Is... The Staccatos en 'Cry To Me' 62 jaar later

Loading player...
The Staccatos is in 1961 gestig, in 1999 ontbind hulle en in 2019 word hulle herenig deur Ebeth Loots. Hulle vier vanjaar 62 jaar in die musiekbedryf. Die stigter, Brian Le Gassick, hoofsanger, Steve Ashley en projekleier, Ebeth Loots kuier by ons in die ateljee.
10 Jul 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min