Lunch Punch: Ruhan du Toit oor 30 jaar in die musiekbedryf

Loading player...
Ruhan du Toit, met sy uitsonderlike vieroktaafstem, sjarmante verhoogpersoonlikheid en spontane energie het sedert 1993 diep spore in die musiekbedryf kom trap en daarom vier hy dit hierdie jaar SLEGS by Atterbury Teater met ‘n unieke vertoning van die afgelope 30 jaar saam met jou.

Met sy vol orkes en ’n veelsydige genre van musiek, net soos julle hom ken, bring hy vir jou 30 van jou gunstelinge sowel as sy eie splinternuwe liedjies in hierdie spesiale vertoning. Dis Ruhan op sy beste.
21 Jul 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min