#DieGrootTrek - Expedition H2O

Loading player...
Jean en Dewitt is al vriende van Universiteitsdae af en het besluit om n toer op hulle ysterperde aan die Weskus van Afrika te doen deur 20 lande om geld bymekaar te maak vir 'n projek in die vrystaat wat vars drinkwater aan families sal voorsien.
20 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min