#DieGrootTrek - Stefaans Coetzee oor sy boek Onbeskryflike Genade

Loading player...
Na jare in die tronk oor 'n bom wat hy geplant het gesels Stefaans vandag met ons oor hoe die Here is sy lewe gewerk het om sy verlede agter te kan los en wat mense daar buite moet weet om hulself te verlos van die verlede.
27 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min