Zantie Swanpoel - Jy Is Nie Perfek Nie, So Wat Nou?

Loading player...
Wanneer dinge nie goed gaan nie, is dit eintlik 'n geleentheid om nader aan God te kom. Ons voel dikwels dat God net perfekte mense soek om vir Hom iets van waarde te doen. En as jy nie perfek is nie, wat dan?
2 Aug 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min