#JouGrootKuier - Franja Du Plessis

Loading player...
Die beeldskone Franja Du Plessis het weer kom inloer net na haar nuwe enkelsnit Hakahana vrygestel is. Ons vind uit presies wat dit beteken en watter ander snaaks woorde hulle in die huis gebrui terwyl sy ons vermaak met lekker akoestiese liedjies.
16 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min