#DieGrootTrek - GoodThingsGuy Brent Lindeque

Loading player...
Na al die negatiewe nuus wat ons onlangs gesien het in die media was dit hoogtyd vir iets om ons op te kikker. Brent Lideque better bekend as "The Good Things Guy" het weer bietjie lekker stories kom deel wat ons nie altyd hoor nie en ook meer vertel van sy onderhoud met Oprah!
17 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min