Baasraak saam Coach Freek by die De Aar Korrektiewe Sentrum

--:--
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die De Aar Korrektiewe Sentrum opgeneem het.
25 Aug Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Here het 'n weg vir my gemaak - Adrian Meyer.

Coach Freek gesels met Adrian Meyer. Adrian het bekend gestaan as ‘n gewoonte misdager en was vir baie jare tronk toe gestuur. Daar was egter vir Adrian 'n Weg uit die lewe van misdaad en geweld.Maak seker jy luister na Adrian se storie en om dit dan met almal wat…
29 Nov 1 hr 25 min

Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie

Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig…
2 May 1 hr 45 min