Spreeklewe: Gelowiges moet God se genade verstaan om dit te kan deel

Loading player...
As gelowiges God se genade werklik verstaan en beleef kan hulle dit met die wereld deel maar as jy steeds dink dat Sonde=Straf eerder as Sonde=Gevolge en nie verstaan dat wanneer jy sondig jy juis na God moet draai nie hoe gaan jy ander mense met genade kan hanteer?
23 Aug 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min