Zantie Swanpoel - Hemelse Skatte

Loading player...
Ons het almal 24 uur in 'n dag. Wat gaan jy met jou 24 uur maak, wat ewigheidswaarde het?
30 Aug 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min