100 dae later!
Loading player...
KLETS is vandag 100 episodes oud en die span wag vir hul 10 karaat diamant of net ‘n bietjie wyn. Die maan was blou en die land is aan die brand. Ons beklets die nuwe Crocs mode en Oostenryk rol die merk van die dier uit! Op nog ‘n 100! Stuur wyn en flou grappies.