Apartheid en die Brave Fart

--:--
Die regering blameer die naweek alles weer op apartheid. So is Colene se maag en haar "brave farts" dalk ook apartheid se skuld. Kos word al duurder en as jy in die Kaap bly is dit ook duurder as in die res van die land.
4 Sep 8AM Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Om te tip of om nie te tip nie!

Almal verwag dat self die haarkapper en die nael tegnikus ‘n tip moet kry. Het dit te ver gegaan? As dit jou grief soos wat dit vir Colene grief is hier die lande waarin jy moet gaan gly. Of bly maar net hier!
28 Nov 5AM 32 min

Klippies Coca-Cola en Kakpapapier

Israel en Palestina betogings steeds besig. Hou hulle aan die lewe net sodat hulle kan stem! Die ANC speel vuil en die SA burgers is die skaak stukke. Die top verkopers van Black Friday is Klippies Coca-Cola en kakpapapier. Koop nou jou kar die bank sal hom eers Maart 2024…
27 Nov 7AM 38 min

Hallo Wêreld!

Cyril sê doen wat ek sê en nie wat ek doen nie. Steek drie kersies aan vir die weermag, lugmag en die vloot. Vrouens word ouer as mans. SA restaurante pronk trots op wêreld lys. Vreemde k9 virus in Amerika.
21 Nov 6AM 35 min

Jou briefie is absurd

So op National Absurdity Day verjaar Joe Biden en Ramokgopa vermoed dat Eskom personeel bietjie meer geld moet kry terwyl ons nog bietjie minder krag kry. Andre de Ruyter skryf briefies uit Amerika oor hoe die blare van kleur verander.
20 Nov 11AM 34 min

Lekker verjaar Matthys!

DSTV swem stroom op en dit gaan maar sukkel-sukkel. Dalk is dit omdat hulle DIE SHIT op TV sit? Waarheen moet jy gaan vir die wêreld se goedkoopste data? Godongwana is moeg maar die flavour of the month sal alles red! Huishulpe is die hart van ons land en Colene…
16 Nov 1AM 37 min