#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Entrepreneur (SOX)

Loading player...
Jy het al gehoor daar word gese, jy moet jou sokkies optrek! Dis presies wat hierdie entrepreneur gedoen het en toe een van Suid-Afrika se suksesvolste sokkie maatskappye begin wat nou uitvoer reg oor die wereld.
7 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min