#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Wynmaker (Richard Schroder)

Loading player...
Meeste mense dink seker hy het die beste werk in die wereld maar Richard Schroder, die jong wynmaker van Groot Phesantekraal sal vinnig vir jou vertel dat wynmaak nie grappies is nie. Ons vind meer uit wat sy beroep behels.
28 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min