#DieGrootTrek - Belinda Davids (Whitney Houston cover artist)

Loading player...
Sy is bekend as een van die wereld se beste Whitney Houston impersonators en jy sal haar dalk al op talent kompetisies op die televisie gesien het. Hierdie ongelooflike kunstenaar met die gou stem kom kuier vandag by Doepie en Nina en wys hulle hoekom almal so gaande is oor haar.
30 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min