#JouGrootKuier - Robbie Wessels

Loading player...
Hy is 'n man van min woorde maar hy laat sy liedjies en verhoog persoonlikheid die praatwerk doen. Robbie Wessels kom stel sy splinternuwe rugby liedjie "Hiep Hiep Hoera" bekend net op die GrootTrek.
6 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min