Gesondheidsake: Maaltydvervangers teenoor Voedingssupplemente - 13 Sept 23

Loading player...
Danel het kom verduidelik wat die verskil tussen maaltydvervangers en/of Voedingssupplemente is en hoe om die regte produk te kies.
Vir meer inligting whatsapp gerus vir Danel Ferreira op 0828911622 of besoek die webwerf www.replace.co.za / www.lifegain.co.za / www.nativa.co.za
13 Sep 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min