Varke en slegte belsuite

--:--
Johannesburg se burgermeester hardloop uit sy eie stad weg vir die vuur. Waar daar is rokie is daar ‘n vuurtjie behalwe as jy ‘n roker is. Varke maak meer geld as wat jy dink. Sal jy betaal vir X (Twitter) om Musk te help met sy slegte besluite?
19 Sep 10AM Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Die hele fkn land is in sy moer!

No nut November is ‘n pot kak, moenie jouself inhibeer nie! In die woorde van Elon Musk, ”go fuck yourself”. Dit is daai tyd van die jaar, prestasiebeoordeling vir almal maar nie vir Cyril se span nie. Die week se nuus kan jou tot trane dryf maar ons “maak-‘n-plan” gees…
30 Nov 11AM 46 min

Om te tip of om nie te tip nie!

Almal verwag dat self die haarkapper en die nael tegnikus ‘n tip moet kry. Het dit te ver gegaan? As dit jou grief soos wat dit vir Colene grief is hier die lande waarin jy moet gaan gly. Of bly maar net hier!
28 Nov 5AM 32 min

Klippies Coca-Cola en Kakpapapier

Israel en Palestina betogings steeds besig. Hou hulle aan die lewe net sodat hulle kan stem! Die ANC speel vuil en die SA burgers is die skaak stukke. Die top verkopers van Black Friday is Klippies Coca-Cola en kakpapapier. Koop nou jou kar die bank sal hom eers Maart 2024…
27 Nov 7AM 38 min

Hallo Wêreld!

Cyril sê doen wat ek sê en nie wat ek doen nie. Steek drie kersies aan vir die weermag, lugmag en die vloot. Vrouens word ouer as mans. SA restaurante pronk trots op wêreld lys. Vreemde k9 virus in Amerika.
21 Nov 6AM 35 min

Jou briefie is absurd

So op National Absurdity Day verjaar Joe Biden en Ramokgopa vermoed dat Eskom personeel bietjie meer geld moet kry terwyl ons nog bietjie minder krag kry. Andre de Ruyter skryf briefies uit Amerika oor hoe die blare van kleur verander.
20 Nov 11AM 34 min