#DieGrootTrek - #RadioRugbyChallenge (SCOTLAND)

Loading player...
Doepie en Nina daag radiostasie van die land teen wie die bokke speel uit met 'n dare om te wys hoe bankvas ons agter die manne staan. Ons eerste dare het uitgegaan aan Boogie en Arlene van Forth1 in Edinburgh.
8 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min