#GROOTtrauma 20 September 2023 - Damprook lei tot kleiner testikels (nuwe studie)

--:--
Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'n nuwe "stiller" pandemie - weerstand teen antibioika. Later in die program gesels hy ook oor damprook wat lus blus, lei tot kleiner testikels volgens 'n netwerk24.com artikel.
20 Sep Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma 22 November 2023 - Irlen Sindroom

Wat is Irlen Sindroom? Dr Jaco van Niekerk as ook 'n paar gaste gesels oor die sindroom: Martelean Venter (Opvoedkundige Sielkundige), Leanne Greeff (Opvoedkundige Sielkundige) as ook Ida van der Schyf en haar seun Ian van der Schyf.
22 Nov 38 min