Lunch Punch: Sonja Herholdt oor Sonja in Konsert

Loading player...
Sonja Herholdt maak op Sondag 8 Oktober 2023 haar debuut-buiging by die Atterbury Teater met ‘n solo-vertoning wat bestaan uit van haar bekende en ander immergroenliedjies in Afrikaans en Engels. Op sommige van die liedjies begelei Sonja haarself op klawerbord en maak ook gebruik van agtergrondmusiek. Die program het ‘n intieme nostalgiese aanslag met baie HART, HOOP en HUMOR soos net Sonja dit kan doen.
29 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min