Zantie Swanpoel - Die Sterkte in Vreugde

Loading player...
Ons eie situasies is vir ons baie erg. Maar hoe kry ons die vreugde van die Here eintlik? Hoe maak dit ons dan sterker? Zantie gee ons rigting.
11 Oct 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min