Hennie Combrink gesels met Rudolph oor die Wysigingswetsontwerp op Onderwys Wette (BELAB)
--:--
Hennie Combrink, Bestuurder van FEDSAS, Limpopo, gesels oor die negatiewe en positiewe aspekte van die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwys Wette (BELAB), en wys ook etlike tekortkominge daarvan uit,